Sutherland: Groot stoor vir Besigheid, Prime spot
Groot toegebou stoor met groot erf vir enige besigheid. Van die laaste te koop te Sutherland.
Groot afdak langs toegeboude stoor. Groot stoor binne het sement vloere met 3 klein kamers, een met ceiling wat omskep kan word in 'n woonstel met een toilet.
Voertuig pit is binne gebou. Dit kan ook as stoor ruimte gebruik word.
Baie potensiaal vir akomodasie waarvan Sutherland altyd 'n te kort het.
Kyk gerus na die foto's!

Features
Zoning
Industrial
Title
Freehold
Interior
Floor Loading Cap.
3.00 Tn/m²
Power (3 Phase)
Yes
Power (Amps)
220
Exterior
Security
Yes
Sizes
Floor Size
416m²
Land Size
2,440m²
Extras
24 Hour Access; Accommodation; Basin; Common Toilet; Carport; Storage; Double Parking; Separate Toilet; Steel
STREET MAP
STREET VIEW
Sutherland in the news
AGRISELL AUCTIONS
Need a specialist to auction your assets? First Auction to be held at 11:00 AM on 24 February 2018 at Lord Charles Hotel, Somerset WestCorna van Deventer
Non-Principal Property Practitioner Registered with PPRA(FFC 20233400468) Show number View my listings WhatsApp