POA
Monthly Bond Repayment R10,492,560.13
Calculated over 20 years at 11.25% with no deposit.
Change Assumptions
Calculate Affordability | Calculate Bond & Transfer Costs | Currency Converter
WILLISTON KAROO: Ekstensiewe kleinvee ekonomiese eenheid
Hierdie 8207-hektaar Karoo plaas se topografie bestaan lae rante, vlaktes, leegte veld en droee riviere.
Groter leegtes met met verskeie kleiner leegtes waar vreetbare en voedsame bossies, struike en grasse groei, veral Langbeen- en Kortbeenboesmangras. Die dolorietagtige rante gedeeltes is tipiese gemengde Karoo bossieveld met kwaliteit grasse. Ten spyte van die droogte is die veld steeds in 'n goeie toestand. Die drakrag is 1:32 GVE of 1,500 kleinvee eenhede. Normaalweg word daar met 1 ooi per 10 hektaar geboer.
Drinkwater vir vee word aan die 19 weikampe se veesuipings voorsien deur 13 windpompe. Daar is ook 4 kleiner kampies. Die stokproef kampdrade is in uitstekende toestand. Die totale oppervlakte bestaan uit 2 titelaktes of afsonderlike plase wat aangrensend is. Die een plaas se buitegrens is aan 3 sye met jakkalsproef toegekamp en die ander sy met goeie stokproef. Die ander plaas is ten volle met jakkalsproef toegekamp. Stresvrye hantering van vee word verseker deur die 5 goed verspreide veehanteringskrale wat bestuur vergemaklik.
Die woonhuis is in swak toestand. Die befaamde skrywer en Hetzog pryswenner Mikro is op 8 Oktober 1903 op die plaas gebore. Hy het diep spore as skrywer en landboukundige getrap.
Drie arbeidershuise en buitegeboue is in redelike toestand.
Daar is geen grondeise teen die eiendomme nie.
Die verkoper is `n geregistreede BTW ondernemer.

Features
Pets Allowed
Yes
Interior
Bedrooms
3
Bathrooms
2
Kitchen
1
Reception Rooms
2
Furnished
No
Exterior
Security
No
Parkings
2
Domestic Accomm.
2
Pool
No
Scenery/Views
Yes
Sizes
Land Size
8,207Ha
STREET MAP
STREET VIEW
Williston in the news
AGRISELL AUCTIONS
Need a specialist to auction your assets? First Auction to be held at 11:00 AM on 24 February 2018 at Lord Charles Hotel, Somerset WestAndreas du Toit
Candidate Property Practitioner Registered with PPRA(FFC 20237144604) Show number View my listings WhatsApp